EezeHealth

Maandelikse Trekking!

sms die woord health na 34050 om in aanmerking te kom vir twee gratis bottels CYS.
Wenners sal aangekondig word in ons maandelikse nuusbrief.

R2 per sms, kompetisie sluit op die laaste dag van elke maand,

Tuisblad  l   Produkte  l  Artikels  l  Skakels / Boeke  l  Ed McCabe  l  Spoeg toets  l  Getuigskrifte  l   Nuusbriewe  l  Bestel Nou

Afrikaanse webblad onder konstruksie

 

Produk: Candida Yeast Support
'n Pre- en probiotika in een kapsule met die korrekte bakteriee om jou Kandida onder beheer te bring.

Inhoud: 60 Kapsules

Prys:  R320 Posgeld en verpakking uitgesluit

Produk: Threelac TM

ThreeLac™ is suurlemoen gegeurde mikro omhulde granules wat bakterie bevat wat voordelig is vir jou ingewande.

Inhoud: 60 sakkies

Prys: R475 Posgeld en verpakking uitgesluit

 

 

Produk: OxyFlushTM

70% van jou immuunstelsel is in jou ingewande – kolonhigiëne beïnvloed ALLES in jou!

 Inhoud: 90 Kapsules

Prys: R320 Posgeld en verpakking uitgesluit

 

Produk: OxyLift TM

’n Unieke kombinasie van kragtige voedings aanvullers, ontwerp om addisionele suurstof, belangrike spoor elemente, ensieme en aminosure te verskaf.
 

Inhoud: 30 ml

Prys: R250 Posgeld en verpakking uitgesluit

 

Produk: OxyEarth TM

Plant Minerale, MSM, & Ester-C in Groente Kapsules

Content: 90 capsules

Price: R350 Posgeld en verpakking uitgesluit

 

Produk: OxySil TM

Silika in die liggaam is noodsaaklik vir beenvorming en verbindings weefsel. Sonder Silika is gesonde hare, vel, naels en buigsame are onmoontlik. Dit kan uiters voordelig wees om jou daaglikse Silika inname aan te vul.

Inhoud: 30 ml

Prys: R220 Posgeld en verpakking uitgesluit