EezeHealth

Maandelikse Trekking!

sms die woord health na 34050 om in aanmerking te kom vir twee gratis bottels CYS.
Wenners sal aangekondig word in ons maandelikse nuusbrief.

R2 per sms, kompetisie sluit op die laaste dag van elke maand,

Tuisblad  l   Produkte  l  Artikels  l  Skakels / Boeke  l  Ed McCabe  l  Spoeg toets  l  Getuigskrifte  l   Nuusbriewe  l  Bestel Nou

 

Die Spoeg Toets ontbloot 'n geheim!

 
Hoe doen ek die spoeg toets?
Waneer jy wakker word in die oggend, voordat jy enige iets eet of drink, kry bietjie spoeg in jou mond 
bymekaar en spoeg in 'n skoon glas water.  Laat staan vir 30 minute.  
Wat sien jy ?


Hang daar enige "drade" af?

Is die water misterig?

Dryf daar enige spikkels rond?

Iemand sonder 'n candida probleem se spoeg sal bo op 
die water dryf. Dit  klink dalk grillerig, maar duisende 
mense het bewys dat die toets heeltemal geldig is.

Maar nou weet jy dat jy 'n candida probleem het - wat gaan jy daaraan doen!